MINISTER / LERAAR

Ds Wendoll Davidson

DS WENDOLL MARTIN DAVIDSON

KNYSNA VAN AFRIKA MOSSELBAAI

knysnakerk

 

 

 

 

Kerkraad / Church Council

O/Voorsitter

Br  Ronald Davidson

Skriba 

Br Ivan Palmer

Hulp Skriba

Br Griffithe Olivier

Tesourier    

Sr Allison Morris

Hulp Tesourier         

 

              

                   

Service Times / Dienstye

SUNDAY MORNING SERVICE / OGGENDDIENS
10H00
SUNDAY SCHOOL /  SONDAGSKOOL
09H00
PRAYER MEETING /  BIDUUR
WEDNESDAY – 19H00   
 CHOIR PRACTICE /  KOOROEFENING
TUESDAYS  -  19H00
YOUTH DEPARTEMENT / JEUGDEPARTEMENT
FRIDAY  -  19H00
WOMEN’S DEPARTMENT / VROUE DEPARTEMENT SATURDAY (ONCE A MONTH)
PROTEA MEN SOCIETY/PROTEA MANNEBOND
-
CATECHISM CLASSES / KATKISASIE KLASSE
-

Congregation / Gemeente Profiel

ESTABLISHED/GESTIG

05 OCTOBER 1952

PHYSICAL ADDRESS/FISIESE ADRES

CASINOSTRAAT,  HORNLEE, KNYSNA

CONTACT  DETAILS
KONTAKBESONDERHEDE

BR IVAN PALMER
TELEPHONE/CELL NR
0722221283
EMAIL/EPOS

Gemeente Uitstappie

Volkskerk Knysna se jaarlikse gemeente uitstappie. 3de Desember 2017
Die gemeente vertrek met n bus vol opgewekte gesigte oppad na ons bestemming Swartvlei , Sedgefeeld op Sondag 3de Desember 2017.
Met die arrevering haal almal hul piekniek mantjies uit, en geniet n heerlike ontbyt. Almal is beindruk met ant Sally se vars uit die see vissies, wat sy net daar “on the spot” gaar gemaak het.
Daarna bedien Ds Davidson ons met n pragtige boodskap uit Matt 6:19. “ Moenie vir julle skate bymekaar maak op die aarde waar mot en roes verniel en waar diewe inbreek en steel nie”. N boodskap vir elkeen in die komende feestyd, dat ons sal besef waaroor hierdie tyd gaan, en skate bymekaar sal maak in die hemel en opnuut God eer sal gee dat Hy Sy enigste seun vir ons gegee het soda tons nie verlore mag gaan nie. Na die boodskap was avontmaal bedien.
Die gemeente het hul hare omtrent los gelaat op hierdie dag. Die braaivleis vure het lekker hoog gebrand en gou gou bestyg heerlike braaivleis reuke die lug in. die uitdrikking “maagies vol, ogies toe”,was glad nie ter sprake hier nie, want jonk en oud het na ete n wandeling geneem strant toe.
Die gemeente was aan genaam verras toe suster Fransiena (ant Tinky) se famielie vir ons n koppie tee en koek bedien om haar 87st verjaarsdag te vier. Die gemeente het vrolik vir haar gesing en Ds. Davidson het namens die gemeente vir haar geluk wensing oorgedra.
Oud en jonk het hierdie dag terdee geniet. Dit was pragtig om te sien hoe almal met mekaar kon sosialiseer en net vir n dag lekker kon ontspan. Ons dank die Here vir so n geseende dag.

Knysna Google Kaart / Map

PHYSICAL ADDRESS / FISIESE ADRES

CASINOSTRAAT,  HORNLEE, KNYSNA