VOLKSKERK VAN SCHORNVILLE

Schornvillekerk

 

 

MINISTER / LERAAR

Ds Jeniel Smit 

Ds Jeniel L. Smit

Kerkraad / Church Council

O/Voorsitter

Br Gary Carelse

Skriba 

Sus Cathy Carelse

Hulp Skriba

Sus Charmaine Groep

Tesourier    

Sus Gail Mopp

Hulp Tesourier         

Sus Irene Carelse
Service Times / Dienstye
SUNDAY MORNING SERVICE / OGGENDDIENS
10H00
EVENING SERVICE/ AANDDIENS
-
SUNDAY SCHOOL /  SONDAGSKOOL
09H00
PRAYER MEETING /  BIDUUR
WEDNESDAYS - Home prayer meetings  
 CHOIR PRACTICE /  KOOROEFENING
TUESDAY  & THURSDAY 18H00
YOUTH DEPARTEMENT / JEUGDEPARTEMENT
TUESDAYS  - 18H00
WOMEN’S DEPARTMENT / VROUE DEPARTEMENT
MONDAY   -  18H00, 1ST SUNDAY – 15H00
PROTEA MEN SOCIETY/PROTEA MANNEBOND
-
CATECHISM CLASSES / KATKISASIE KLASSE
-

Congregation / Gemeente Profiel

ESTABLISHED/GESTIG

12 AUGUSTUS 2007

PHYSICAL ADDRESS/FISIESE ADRES

RIVER STREET SCHORNVILLE ,  KING WILLIAM’S TOWN

CONTACT  DETAILS

SUS CATHY CARELSE, DS J.L. SMIT

KONTAKBESONDERHEDE

043 6423595 / 0734142613 (Cathy Carelse)
043 7332526/0843667411 (Ds.J.L. Smit)

 EMAIL/EPOS

Schornville Geskiedenis

VOLKSKERK VAN AFRIKA SCHORNVILLE

Gestig 14 April 1963 onder die naam Volkskerk van Afrika, King William’s Town. Kort na die stigting van die VVA Oos-Londen op 08 Julie 1962, lê wyle Br. Louis Fritz ‘n besoek af te Oos-Londen. Hy woon ‘n diens by te Cambridge, waarna hy in gesprek tree met wyle Ds. I. Mc Quena en ander rakende die leerstellinge en ander informasie in verband met die kerkgenootskap. Br. Fritz keer terug na King William’s Town met ‘n diepe oortuiging dat hy deur die genade van Onse Heer, hom moet skaar by die genootskap. ‘n Reeks ontmoeting vind plaas tussen hom en wyle      Ds. I. Mc Quena en meer van die breër gemeenskap van King William’s Town stel belang, grotendeels omdat wyle Br. Fritz gesien was as ‘n godvresende persoon.

Continue Reading


More Articles ...

  • 1
  • 2

Schornville Google Kaart / Map

PHYSICAL ADDRESS / FISIESE ADRES

RIVER STREET SCHORNVILLE ,  KING WILLIAM’S TOWN